Ek verstaan nou nie mooi nie.
Hoe kan die krieses in Somaliƫ voor Suid Afrika se deur gele word.
Waaroor moet ons, Suid Afrikaners, pa staan vir wat in Afrika se proebleme.
Ek die bus gemis toe die antwoorde afgelaai is.
Ek verstaan nou nie mooi nie.
Hoe kan die krieses in Somaliƫ voor Suid Afrika se deur gele word.
Waaroor moet ons, Suid Afrikaners, pa staan vir wat in Afrika se proebleme.
Ek die bus gemis toe die antwoorde afgelaai is.
Nou ja die uwe het toe aan die einde gekom van 3 weke se verlof. Ek was maar by die huis. Nou is dit terug werk toe. Ek het dit so beplan dat ek op die heilige Sondag begin as mens skofte werk dan is dit maar so om oor naweke te werk. Dit is beter om op n Sondag te begin as om op n Maandag of enige ander dag te begin, Sondae is heel rustig en nie so besag soos n weeksdag nie en dit is ook maar net om weer jou voete te vind en ook op te vang met nuwe reelings en ander veranderings. Nou ja kom die res van die jaar dit was nou halftyd sal weer so maak dit is inelke geval goet koper en baie stiller om in die winter verlof te neem.
Lekker week aan almal.
Tot weersiens.
Eerstens baie dankie aan Susan en haar span vir n heerlike ogend aan die voet van die Monument, as dit nie vir die koffie en beskuit was nie was dit sekerlik net ys manne en vroue wat daar was. Dan die dedat voerders dit was nou insigewend en ek sal nou met ander oe na Afrikaanse musiek en spesifiek na Afrikanse protesmusiek luister. Derdens aan Afriforum en Maroela media. Hier kom n ding. Dankie dankie dankie.
Groete uit n koue Pretoria.
Dagse mede blogers.
Hier is die die begin van nuwe hoogtes.
Groete
Lieb.